Podcast Index

Podcasts

Parcourez les podcasts par catégorie, ouvrez les épisodes récents et téléchargez l’audio pour l’écouter hors ligne.

Monitor Monitor RSG ĐỌC BÁO cùng Tada ĐỌC BÁO cùng Tada Tada Le Siste nytt fra VG Siste nytt fra VG VG The Smerconish Podcast The Smerconish Podcast SiriusXM Triple M Footy AFL News & Interviews Triple M Footy AFL News & Interviews LiSTNR Jornal da CBN Jornal da CBN CBN Cork News Today | 2 Min News | The Daily News Now! Cork News Today | 2 Min News | The Daily News Now! The Daily News Now! Negocios Televisión Negocios Televisión negocios.tv Tech News Today | 2 Min News | The Daily News Now! Tech News Today | 2 Min News | The Daily News Now! The Daily News Now! Dr. Andrew Kaufman Dr. Andrew Kaufman Andrew Kaufman, M.D. EL PULSO DE LA REPÚBLICA EL PULSO DE LA REPÚBLICA Chumel Torres X's and BrO's X's and BrO's Michigan Sports Network Arkansas Row Crops Radio Arkansas Row Crops Radio University of Arkansas System Division of Agriculture El Bueno, la Mala y el Feo El Bueno, la Mala y el Feo Uforia Podcasts Plus Plus Český rozhlas Everyday Economics Everyday Economics The Center Square Out Of Focus - MediaOne Out Of Focus - MediaOne Mediaone Defense of Democracy Podcast Defense of Democracy Podcast Addison K. Witt KI-Update – ein heise-Podcast KI-Update – ein heise-Podcast Isabel Grünewald, heise online The Style Magazine SportsHub The Style Magazine SportsHub Style Magazine FDD Morning Brief FDD Morning Brief FDD Ride The Line Ride The Line World Sports Network Bazookaaah Bazookaaah Gavin Webster GOLDA Girls GOLDA Girls GOLDA Media Arroe Collins Like It's Live Arroe Collins Like It's Live Arroe Collins The Epstein Chronicles The Epstein Chronicles Bobby Capucci Becker Private Equity & Business Podcast Becker Private Equity & Business Podcast Scott Becker Radio Prague International - latest broadcast in English Radio Prague International - latest broadcast in English Radio Prague International Democracy Now! Audio Democracy Now! Audio Amy Goodman Bassmaster Radio Bassmaster Radio B.A.S.S. North Carolina Tar Heels Basketball Today | 2 Min News | The Daily News Now! North Carolina Tar Heels Basketball Today | 2 Min News | The Daily News Now! The Daily News Now! The Herd with Colin Cowherd The Herd with Colin Cowherd iHeartPodcasts and The Volume BBC News BBC News BBC World Service The MacRumors Show The MacRumors Show The MacRumors Show Fox News Radio 1 Minute Newscast Fox News Radio 1 Minute Newscast FOX News Radio Houston Public Media Newscasts Houston Public Media Newscasts Houston Public Media The Drake Toll Show The Drake Toll Show Westwood One Sports
Monitor

Actualités

Monitor

RSG

Monitor: Vusimuzi "Cat" Matlala se pleitooreenkoms met die Staat

June 25, 2026 11:00pm 48 min

26 Junie 2026: Ons praat met 'n regskenner oor Vusimuzi "Cat" Matlala se pleitooreenkoms met die Staat. Die Amerikaanse ambassadeur se kritiek op Suid-Afrika se bande met Iran en China ontlok wye reaksie. Presies vier ja...

Monitor: Bafana Bafana deur na uitklopronde in Sokkerwêreldbeker

June 24, 2026 11:00pm 48 min

25 Junie 2026: Bafana Bafana klop Suid-Korea 1 – 0, en pak Kanada Sondag in hulle eerste uitklopwedstryd in die FIFA Sokkerwêreldbeker. March and March en 26 burgerregtegroepe gee die versekering dat daar géén geweld sal...

Monitor: Polisie waarsku weer teen misdadige optrede tydens teen-immigrasiebetogings

June 23, 2026 11:00pm 48 min

24 Junie 2026: Die polisie waarsku weer teen misdadige optrede tydens Dinsdag se beplande teen-immigrasiebetogings. Ons praat met Jacinta Ngobese-Zuma van die teen-immigrasiebeweging, March and March, oor volgende week s...

Monitor: 80% van nuwe geregistreerde kiesers is jonger as 30

June 22, 2026 11:00pm 48 min

23 Junie 2026: Die parlement se afsettingskomitee vergader môre om sy werksaamhede voort te sit. te midde van 'n poging deur president Cyril Ramaphosa om die komitee te stop. Die Ngwathe-munisipaliteit, wat Parys, Vredef...

Monitor: Sommige boere bevraagteken John Steenhuisen se beplande skuif

June 21, 2026 11:00pm 49 min

22 Junie 2026: Politici betreur die moord op 'n DA-kandidaat in Kaapstad én 'n ANC-raadslid in Nelson Mandelaaai. Vyfduisend ongedokumenteerde Malawiërs word deur Beitbrug gerepatrieer. Sommige boere bevraagteken waarom ...

Monitor: Meer as helfte van polisiestasies beantwoord nie oproepe nie

June 18, 2026 11:00pm 49 min

19 Junie 2026: 'n Landwye oudit bevind dat meer as die helfte van polisiestasies nie oproepe beantwoord nie. Ons praat met Helen Zille oor haar omstrede besoek aan March and March. Ons ontmoet BOSA se burgemeesterskandid...

Monitor: Reaksie op die DA se minister-skommelinge

June 17, 2026 11:00pm 49 min

16 Junie 2026: Reaksie op die DA se minister-skommelinge. Nóg 'n reddingsboei om die suikerreus Tongaat Hulett te red. Meer besonderhede oor Amerika en Iran se vredesooreenkoms.

Monitor: Is Rampahosa besig met Stalingrad-taktiek oor Phala Phala?

June 16, 2026 11:00pm 51 min

17 Junie 2026: Advokaat Thuli Madonsela praat oor studenteskuld en gelyke toegang tot onderrig, terwyl 9.5 miljoen jeugdigdes sonder werk of onderrig sit. Is president Rampahosa besig met sy eie Stalingrad-taktiek oor Ph...

Monitor: Vyf dekades ná 1976 staan jong Suid-Afrikaners steeds voor talle uitdagings

June 15, 2026 11:00pm 49 min

16 Junie 2026: Vyf dekades ná die opofferings van slagoffers van die 1976 Soweto-betogings, staan jong Suid-Afrikaners vandag steeds voor talle uitdagings. Die jongste misdaadstatistiek van die Noord-Kaap dui daarop dat ...

Monitor: Is vredesooreenkoms tussen VSA en Iran volhoubaar?

June 14, 2026 11:00pm 51 min

15 Junie 2026: Is die ooreenkoms tussen die VSA en Iran volhoubaar? 'n Beoogde wet poog om die polisiediens meer professioneel te maak. Nóg twee kandidate tree toe tot die die stryd om die burgemeesterskap van Kaapstad.

Monitor: OUTA vra Eskom om deelnameproses te verleng oor Jhb-skuld

June 11, 2026 11:00pm 46 min

12 Junie 2026: OUTA vra Eskom om sy openbare deelnameproses te verleng, oor sy voorneme om kragtoevoer aan Johannesburg te onderbreek. Dringende ingryping word geëis om die land se staalbedryf te red. Moedelose inwoners ...

Monitor: Menseregtekommissie sê Makana-plaaslike owerheid in Makhanda moet ontbind

June 10, 2026 11:00pm 50 min

11 Junie 2026: Die Menseregtekommissie beveel aan dat die Makana-plaaslike owerheid in Makhanda ontbind, omdat hulle nie die behoeftes van die kiesers dien nie. Sowat 80% van selfdoodgevalle in Suid-Afrika is mans. Sommi...

Monitor: ‘ANC-studiegroepe in die parlement is problematies’

June 09, 2026 11:00pm 49 min

10 Junie 2026: Die Staatsdienskommissie sê die ANC se studiegroepe in die parlement is problematies. Ons praat met werkgewers oor die regering se plan om maatskappye oor ongedokumenteerde buitelandse werkers vas te vat. ...

Monitor: Kommerwekkende vlakke van drankmisbruik onder meisies en jong vroue

June 08, 2026 11:00pm 50 min

9 Junie 2026: Politieke partye reageer uiteenlopend op president Cyril Ramaphosa se plan met ongedokumenteerde buitelanders. Die Maquassi Hills-munisipaliteit reageer op skerp vrae van die provinsiale Staande Komitee oor...

Monitor: Ons ontleed die president se plan vir xenofobie

June 07, 2026 11:00pm 50 min

8 Junie 2026: Ons ontleed die president se plan oor die xenofobiese drukpot. Kommer oor die groot getal polisiewapens wat in misdadigers se hande beland. Fitch het Suid-Afrika opgradeer - 'n ekonoom verduidelik watter vo...

Monitor: Inwoners langs Krommerivier moet ontruim

June 04, 2026 11:00pm 47 min

5 Junie 2026: Inwoners langs die Krommerivier in die Oos-Kaap versoek om dringend hulle huise te ontruim. ‘n Nie-regeringsorganisasie wil R279 miljoen se Suid-Afrikaanse wapenuitvoere na Amerika keer. ‘n Kenner waarsku t...

Monitor: Uitleweringsprosedures begin vir Mosambieke verdagtes in die moord op egpaar in Krugerwildtuin

June 03, 2026 11:00pm 47 min

4 Junie 2026: Samewerking tussen Suid-Afrika en Mosambiek was die sleutel tot die inhegtenisneming van twee verdagtes vir die moord op 'n egpaar in die Krugerwildtuin. Uitleweringsprosedures begin nou sodat hulle hier te...

Monitor: Polisiekommisaris in Mosselbaai ná xenofobiese geweld

June 02, 2026 11:00pm 45 min

3 Junie 2026: Die waarnemende nasionale polisiekommisaris lê vanoggend besoek in Mosselbaai af ná die naweek se xenofobiese geweld. Gauteng se Departement van Maatskaplike Dienste gaan befondsing aan nie-regeringsorganis...

Monitor: Nóg gure weer op pad

June 01, 2026 11:00pm 49 min

2 Junie 2026: Nóg gure weer op pad na die Oos- en Wes-Kaap. Die afleggingskomitee wat moet bepaal of president Ramaphosa in 'n staat van beskuldiging geplaas moet word, bereik 'n eerste mylpaal. Gemeenskappe word aangemo...

Monitor: Politieke partye wil immigrasiestelsel hersien

May 31, 2026 11:00pm 49 min

1 Junie 2026: Politieke partye in die parlement sê Suid-Afrika se immigrasiestelsel moet hersien word. 'n Raad van Linksgesinde Bewegings is amptelik gestig. Kiesers in Ethiopië trek hulle kruises te midde van voortslepe...

Soumettez votre station préférée

Remplissez le formulaire ci-dessous. Veillez à sélectionner à la fois Pays et Genres.

Nom
Catégorie
Maintenez la touche Ctrl (Cmd sur Mac) pour sélectionner plusieurs catégories.
URL de streaming
Logo (JPG, JPEG ou PNG)

Contactez-nous

Envoyez-nous un message ci-dessous. Nous vous répondrons dans les 24 heures.

Sujet
Votre nom
Adresse e-mail
URL de la station ou de la page
Message
Combien font 14 plus 6 ?
Nous joignons aussi votre votre pays, votre navigateur, la page actuelle et quelques détails techniques pour nous aider à enquêter.